Samsa-masjien, die boek

Klank en musiek is sentraal tot die bekroonde stuk van Willem Anker en dien as deurlopende metafoor en is daarom as ’n CD ingesluit in die publikasie.

Die komponis Pierre-Henri Wicomb was verantwoordelik vir die klankbaan.

Samsa-masjien / Willem Anker — Protea Boekhuis, 2015; 92 p. ; sagteband. — ISBN 9781485302568

Samsa-masjien,
Bettie Blom,
6 April 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply