Vanjaar is die mondigwording van Boo!, een van Suid-Afrika se mees opwindende musiekuitvoerprodukte.
Sedertien het hierdie Monki Punk groep kultusstatus bereik in meer as 17 lande en is hulle plaaslik en internasionaal met treffers en toekennings beloon.
‘’n Boo!tiful geraas’ is die eerlike, onbeskaamde verhaal van rock en roll-dekadensie, persoonlike struwelinge, uitspattige hoogtepunte, uitmergelende laagtepunte en ’n liefde vir musiek wat uiteindelik verantwoordelik was vir die vorming van een van Afrikaanse musiek se mees geliefde kunstenaars, Chris Chameleon.
Met: Chris Chameleon, Riaan van Rensburg
Regie: Chris Chameleon
Musiek: Chris Chameleon, Riaan van Rensburg
Vervaardiger: Chris Chameleon
Chris Chameleon in ‘n BOO!tiful geraas
Genre: Musiek
Taal: Afrikaans, English
Ouderdomsbeperking: –
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R130
Plek: Kunstetrust-Odeion, Bloemfontein
Datum: 13 Julie 19:30, 14 Julie 10:00
Chris Chameleon in ‘n BOO!tiful geraas
Chris Chameleon in ‘n BOO!tiful geraas
Roekeloos
2