Innoverend, produktief en eindeloos kreatief, Chris Chameleon het bekend geword in Suid-Afrika en die buiteland as ‘n musikale verskynsel. Met ‘n styl van sy eie, onweerstaanbare verhoog persoonlikheid en ‘n reputasie om gehore te betower met sy vier-oktaaf stem en vokaal akrobatiek, het sy uitsonderlike talent vir hom goeie resensies en talle toekennings oor die afgelope 33 jaar. Toekennings sluit in drie Suid-Afrikaanse Musiektoekennings (SAMA’s), ‘n Suid-Afrikaner Film en Televisie-toekenning (SAFTA) en ‘n Erepenning van die Suid-Afrikaanse Akademie vir Wetenskap en Kuns.
Hy kom toer die Wes-Kaap vir die eerste keer in vier jaar hierdie April.
By Die Boer teater in Durbanville op 4 & 5 om 20:30.
Kaartjies kos R250 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com