’n Skreeusnaakse weergawe van Mozart se eerste opera Bastien und Bastienne – geskryf op 12-jarige ouderdom.

Magdalene Minnaar het die teks verwerk en behartig die regie. Dis in die styl van ’n Nollywood sepie en dit speel af in die eksentrieke Colas se haarsalon.

Dié opera is vir jonk en oud. Die sang is deur Yolanda Nyembezi (sopraan), Lindo Maso (tenoor) en Solly Motaung (bas-bariton).

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar