’n Onkonvensionele kombinasie van Afrikaanse gedigte, solo marimbaspel en beeldskone projeksies.
Met gedigte van onder meer C Louis Leipoldt, Eugene Marais, DJ Opperman en Ingrid Jonker, met nuwe komposisies van Braam du Toit, Adrian More, Hendrik Hofmeyr en meer.
VIDEO-PROJEKSIES Biblioteek Produksies
VERVAARDIGER Magdalene Minnaar
PRODUKSIEHUIS Biblioteek Produksies
Genre: Klassieke musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R110
Plek: ATKV-Neelsie Teater, Oudtshoorn
Datum: 27 MAART 16:30 | 28 MAART 17:30 | 29 MAART 15:00
Fragment,
Roekeloos,
27 Maart 2016.
