Jacques De Villiers die skrywer en sanger agter Joshua na die Reën, bring weer ‘n Solo musiekbelewenis na die Drostdy Teater in Stellenbosch se verhoog. Met verhale en musiek oor die lewe en dinge wat met die hart van die mens en die konneksie tussen mens en dit rondom hom te doen het.
Vrydag, 2 Desember 2022 – 20h15

Lewer kommentaar

Leave a Reply