Wandel en Vlieërs

Joshua na die Reën stel twee nuwe enkelsnitte vry, “Wandel” en “Vlieërs”.

Hy skryf: “Dit is nie noodwendig radio-treffers nie, maar dit was nog nooit my hooffokus nie. As skrywer en musikant, wil ek graag hê dat die publiek al die kante van my musiek en menswees moet leer ken.”

By die Boer restaurant teater in Durbanville op 5 en 6 Julie om 20:30.

Kaartjies kos R220 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Joshua na die Reën

Lewer kommentaar

Leave a Reply