Leo Sayer kom Suid-Afrika toe
Sleutelwoord Argiewe:Joshua na die Reën
Ballades
Dié kunstenaars is al soos familie en saam voer hulle ‘volksliedjies’ uit.
#innibos Eggo’s uit die grotte
Neem die uiters talentvolle Joshua na die Reën, sit daarby die pragtige suiwer stem van Corlea Botha en meng dit met Tuks Camerata onder leiding van die flambojante Michael Barrett – en jy het ʼn produksie wat jou asem gaan wegslaan.
#Woordfees Amanda loop die pad nou 60 jaar
Amanda Strydom het op 23 Julie 1956 in Port Elizabeth die wêreld betree, die pad gevat en sedertdien plaaslik en internasionaal haar merk gemaak.
Joshua na die Reën
Joshua na die Reën se liedjies, komposisies en vaardighede met stem en instrument maak elke lewendige optrede ‘n unieke ervaring.
Fiëstas gaan die sterre laat skitter
Op 5 Maart 2015 rol kykNET vir die vyfde keer die blou-tapyt uit vir ‘n glansryke toekenningsgeleentheid om die rolspelers en talent in die Afrikaanse kunste te vereer.
#Woordfees 16 Onse
Die Woordfees is vanjaar 16 jaar oud. Hierdie swierige musiekvertoning vier die verjaardag feestelik!