Roekeloos,
29 Augustus.
Tafelberg is ’n eiland. Emma, haar pa en ’n groep desperate vlugtelinge klim op ’n trein na die Karoo, weg van die dreigende water wat alles kom terugeis.
Maar vir Emma is hierdie nie die einde van die wêreld nie, dis die volledige sirkel – sy weet met die see kom klein Simon terug.
Met: Anna-Mart van der Merwe, Pedro Kruger, Richard Antrobus, Lanel van der Kolff, Greta Pietersen, André Terblanché, Nieke Lombard, Chanel van Wyk en Liesel Harris-Kruger
Teks en regie: Nico Scheepers (onder mentorskap van Hennie van Greunen)
Genre: Drama
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Almal welkom
Tydsduur: 80 minute
Kaartjies: R 120
Plek: Boys High, Potchefstroom
Datum: 7 Oktober 20h00, 8 Oktober 20h00, 9 Oktober 20h00, 10 Oktober 12h30 & 11 Oktober 20h00