#suidoosterfees Die song wil my nie los nie

Die finaliste van ATKV-Liedjieslypskool 2015 se songs word nou nie net meer gehoor nie, maar hulle word ook gesien.

Wie sing dit, wie rymklets dit?

Die nuwe sterre van die Afrikaanse musiekwêreld is hier! So wat gebeur as jy besluit om werklik jou drome te volg? Gaan vind uit.

* DEBUUT *

Met Francis Brown, Daphne Arends, Oswald Johannes, Remy E, Whaden Johannes, Carlyn Fransman en Sumarie Uys

Teks & Regie Hennie van Greunen

Musiek/musiekregie Pedro Kruger

Genre: Musiek
Taal: Afrikaans
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R90
Plek: Kunstekaap Arena, Kaapstad
Datum: Woensdag 27 April 18:00-19:00

Suidoosterfees 2016

Die song wil my nie los nie,
Roekeloos,
11 April 2016.

2

Lewer kommentaar

Leave a Reply