Honde deel graag

Mense is uniek in die sin dat hulle kan nou saamwerk met ander. By die Messerli Navorsingsinstituut wou hulle uitvind of honde ook saamwerk.

Die honde is die geleentheid gegee om hul kos te deel met ander en dit is ook wat gebeur het.

(foto Mylène Quervel-Chaumette/Vetmeduni Vienna)


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply