Een van Suid-Afrika vernaamste regisseurs, Richard Stanley, is vanjaar by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Kunstefees
Daddy Day
Daddy Day is ’n skepping van teatermaker Bert Hana in samewerking met Simoné Hogendijk, Gian van Grunsven en Dagmar van Wersch.
Life is too good to be true
‘n Ondersoek na die rol van waarheid in die resente popkultuur.
The Ploctones
The Ploctones is die innoverende Nederlandse kitaarspeler Anton Goudsmit se groep.
Amafongkong
Addis Abeba, Ethiopië, is die tuiste van die Adugna Dance Company. Hierdie maatskappy is Ethiopië se eerste kontemporêre dansgeselskap.
Kuns in Grahamstad
Kunsliefhebbers kan tydens vanjaar se Nasionale Kunstefees in Grahamstad ’n reeks Art Walkabouts meemaak.
Nag, ma
Saterdagaand. Twee vroue. Een geweer …
The Table
Bobaas teatermaker Sylvaine Strike is by die Nasionale Kunstefees met ’n werk van Craig Higginson oor die gesinsmaal.
Isingqala
Isingqala is ‘n solo werk wat fokus op die onderskeid tussen die “performer” en die karakters wat dié individu vertolk.
Dagga in die hawe
Die polisie het beslag gelê op ongeveer 800 kg dagga ter waarde van sowat R12,5 miljoen in Durban se hawe
