Isingqala

Isingqala is ‘n solo werk wat fokus op die onderskeid tussen die “performer” en die karakters wat dié individu vertolk.

Die vertolking kom soos ’n droom wat herinner aan ’n gebeurtenis of ’n kennis. ’n Droom wat uiteindelik die “performer” oorweldig.

Kan die “performer” ooit die karakter ten volle ken?

Die danser is Miranda Nyamza.

Nasionale Kunstefees 2011

Lewer kommentaar

Leave a Reply