The Table

Bobaas teatermaker Sylvaine Strike is by die Nasionale Kunstefees met ’n werk van Craig Higginson oor die gesinsmaal.

Vier kinders sit op ’n Vrydagaand aan saam met hul ma en die tafel is gedek vir liefde, portuurstruwelinge, agterstevoor genetika, huislikheid, tradisie en natuurlik kos.

Die stuk tref na aan die hart en sal jou beide laat lag en diep aanraak.

Met: Daniel Browde, Annabel Linder, Karin van de Laag en Brian Webber

Nasionale Kunstefees 2011

Victoria-teater, Grahamstad
30 Junie – 2 Julie
Kaartjies: R32 – R48

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar