Gavin Krastin is in Grahamstad met Rough Musick, deels kuns, deels sosiale eksperiment.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Kunstefees
Woza Albert!
Praat jy van Suid-Afrikaanse teater oorsee, dink mense eerste aan Woza Albert!
Anthea Moys vs The City of Grahamstown
Anthea Moys se kuns het ‘n lewendige aanslag. By vanjaar se Nasionale Kunstefees weeg sy haar vaardighede en krag op teen die van die mense van Grahamstad.
The Island
Die wêreld het heelwat verander sedert die stuk die eerste keer opgevoer is in 1973.
Rainbow Scars
Die konfrontasie in Rainbow Scars is snaaks, maar laat jou ook dink.
The Zulu
Mbongeni Ngema is terug op die verhoog na 27 jaar om die stories uit sy kinderjare te vertel.
#NAF2012 The Final Tally
Wat jy vanjaar by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad moes sien!
Nasionale Kunstefees (NAF) 2012 Telbord
Roekeloos.co.za span tegnologie in om vas te stel hoe die man op straat en kritici werklik voel oor die produksies en kunstenaars 2012 Nasionale Kunstefees in Grahamstad.
Cindy van Acker – Spiderman se moses
Die bekende Switserse danser en choreograaf, Cindy van Acker, volg haar vertonings by die Nasionale Kunstefees op met ‘n Suid-Afrikaanse toer.
Shannon Hope
Daar is ‘n goeie rede hoekom Shannon Hope vir die derde keer by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad is.
