The Island

Die wêreld het heelwat verander sedert die stuk die eerste keer opgevoer is in 1973. Toe was dit onwettig vir die skrywers, John Kani, Athol Fugard en Winston Ntshona, om saam te werk.

Die stuk speel af op Robbeneiland waar twee gevangenis repeteer aan Sofokles se Antigone. Die twee se vriendskap word getoets as die een meegedeel word hy gaan binnekort vrygelaat word.

Dié stuk teater kyk na die parallelle tussen Antigone se stryd teen politiese en patriargale inperking en die gevangenis se eie stryd.

Met: Atandwa Kani en Nat Ramabulana
Regisseur: John Kani
Teks: John Kani, Athol Fugard en Winston Ntshona
Beligting: Nomvula Molepo
Stelontwerp en kostuums: John Kani

Nasionale Kunstefees 2013

Rhodes-teater, Grahamstad
1 en 3 Julie
Tydsduur: 1 uur 35 minute
Ouderdomsbeperking: 13 jaar
Kaartjies: R60

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar