wat deur die winkelsentrum dementia,
en sukkel sukkel
probeer onthou waarheen hy
werklik vandaan gekom het.
Mag ons nooit so oud word of
weer vrede vind nie,
totdat:
ons met mekaar gepraat het
en vrede ter harte en sielgebonde
gemaak het nie.
Mag ons dan goed oud word:
Boek-lees en tee kenner oud word.
Liefde groete ek,
voor ek vergeet wie ek en jy is.
