Net ‘n bietjie meer meneer.

Kom ons hou ‘n huldebleik vir ‘n dor aarde. Vir die armes gooi ons ‘n bottel Moët Chandon, op die rooi gekraakte karroo stof uit. Terwyl ons rooiwyn “on tap” uit platinum pype spuit en aan Versace sigarette versuip. In die asem snik tussen borste van middel-klas se slete. Leer ons kinners om flaams en …

Fashion Gode en Doos Drome

deur James Honiball Ek sien hoe jy lag: Met jou ‘nuwe’ vriende: Hipsters met fokkol siele. Losers wat nog aan mamma se tiet suig. Terwyl hulle sinneloos aan fashion-gode buig. Meer prag as sin, terwyl hulle op pappa se yacht dronk is van diè yuppy-kring. Brille,pille en stywe broeke: Leef jy sonder self-bereikde roem, skateboard …