Slaan oor na inhoud
Roekeloos.co.za

Roekeloos.co.za

Plek van die Uitverkorenes – sedert 1997

  • Tuisblad
  • Woordeboeke
    • Afrikaanse Intensiewe Vorme
    • Afrikaanse Sinonieme
    • Afrikaanse Antonieme
    • Roekelose Woordeboek
    • Rekenaarwoordeboek
    • Latyn – Afrikaans Woordeboek
    • Afrikaanse Woordelys
    • Xhosa – Afrikaans Woordeboek
    • Klassieke Eiename
    • Motorwoordeboek
    • … nog woordeboeke
  • Spreekwoorde / Idiome
  • Digters
  • Gidse
    • Feeste
    • Afrikaanse flieks
    • Kunsgalerye
    • Trivia
    • Wenke
    • Word betaal vir bydraes
  • Aardig
  • Grappe
  • Boeke
  • Musiek
  • Teater
  • Kuns & Ontwerp
  • Flieks & TV
    • Afrikaanse flieks
  • Gedigte
  • Verhale
  • Diere
    • Honde
    • Katte
    • Knaagdiere
    • Soogdiere
    • Voëls
  • Seks
  • Plante

Outeur Argiewe:James Honiball

My antagonis

Ek is die asem die doef doef van ‘n perd in gallop, die sluk aan jou dop, die knik van ‘n oog, die voel van jou hoog. Ek is mens. ‘n dansende burleske onder die maanlig middag-son wit vlerke en hoof – na sterre lig gerig. Om jou te verdoem in jou Gom-tor vlug. Ek …

Lees meer “My antagonis”

Gepubliseer deurJames Honiball17/03/201411/08/2016Gepubliseer inGedigteLos kommentaar op My antagonis

Sporadies Nomadies

Toe almal nog Polisiekar geluister het, toe hulle lyrics actually nog liberaal was: en sin gemaak het. En my voete in die Atalanties nog warm vannie dronk was. Jirre bra ons is mos nou te oud, vir die kak. Maar nou luister almal na daai, bra metti fake naam van bellville. Die outjie wat kamstig …

Lees meer “Sporadies Nomadies”

Gepubliseer deurJames Honiball09/02/201411/08/2016Gepubliseer inGedigteLos kommentaar op Sporadies Nomadies

Skateboard en Hemelvaart

Ek’s ‘n rocket-ship Clara, eks ‘n rockitship ek sê, eks ‘n ship wat ons atmosfeer uit rock, terwyl die duisend foot ‘n second punt vannie skateboard, uit die slymvlies van lincoln ave en die heelal pop. Ek’s ‘n rocket-ship Clara, en ek voel ek moet van die aarde af weg, want ekt gedog ek sou …

Lees meer “Skateboard en Hemelvaart”

Gepubliseer deurJames Honiball23/01/201411/08/2016Gepubliseer inGedigteLos kommentaar op Skateboard en Hemelvaart

Reïnkarnasie

En toe. Het ek jou in oogswinks-tyd vermis, en my trein verpas: oppad na nou-verlate maatjiesfontein toe. ‘n onpopulere tradisie, het dit geword, het ons geword op die onveilige trein: klop en knik jou gesig in my gedagtes nog, terwyl ons, deur die bruin arm van die karroo sny. Sodat die bloed diè land van …

Lees meer “Reïnkarnasie”

Gepubliseer deurJames Honiball12/01/201411/08/2016Gepubliseer inGedigteLos kommentaar op Reïnkarnasie

Repitisie Tronk

Saans verval ek in diè repitisie tronk, sukkel sukkel ek met asem, my bors swaar van die angste rots daarop. Bewustelik le ek waa-weid wakker, in pikdonker sweet-aaklige nag, en, luister na die repitisie tronk van my hart se klop, en my asem, my dor verlate asem. 

Gepubliseer deurJames Honiball06/01/201411/08/2016Gepubliseer inGedigteLos kommentaar op Repitisie Tronk

Riviersonderend

Op die plek waar God die wind geskep het, oor die die riviersonderend: Klop my deurmekaar gedagtes van skaamte en hartseer, soos hitte golwe oor ‘n middagson karoo pad. Ek’t in my menslike verlange na jou, die pot mis gesit ; die vrees duiwel perongeluk mis gekyk, terwyl hy deur die agterdeur ingeglip het: Tussen …

Lees meer “Riviersonderend”

Gepubliseer deurJames Honiball02/12/201311/08/2016Gepubliseer inGedigteLos kommentaar op Riviersonderend

Lewenspel

Agter dik gerookte oë en die vervaagde lyne van drank, hoop ek liewer vir jou: skynbeelde van ‘n salvia trip, sodat die “wees” van jou liggaam glip. Sodat jy werklik kan sien: die plek agter die bome, die klop tussen die asem, die perd in gallop met al sy bene gevries in die lug. Sodat …

Lees meer “Lewenspel”

Gepubliseer deurJames Honiball21/09/201311/08/2016Gepubliseer inGedigteLos kommentaar op Lewenspel

Rooiwyn

Die wind klop alweer eens aan my venster, terwyl jy: die blou kreunende maan in my sig kraak, soos ‘n handvol bloeiende knoffel, druppend, geel en vol vuur op my tong. Jou gesig, die gesig wat wat ek te goed begin ken, vandat ek die sonskyn vir jou veruil het. Dis geen fokken party nie …

Lees meer “Rooiwyn”

Gepubliseer deurJames Honiball19/09/201311/08/2016Gepubliseer inGedigteLos kommentaar op Rooiwyn

Sonsverduistering

Sonsverduistering: Fok, ek wens ietsie cools soos dit kon gebeur. Dat die wereld kon wees soos my hart begeer. Fok, ek wens dit was somer, sodat ons weer kon op warm spore wat deur die Wildernis sny gallop soos ‘n perd in die hemelruim In ‘n veraltyd-tyd In die ewige klop van ‘n hart in …

Lees meer “Sonsverduistering”

Gepubliseer deurJames Honiball03/09/201311/08/2016Gepubliseer inGedigteLos kommentaar op Sonsverduistering

Moeder & Maat

My moeder-liefde maat, nimmer sal ek vergeet nooit sal ek die plek van jou en jou glimlag en jou manier van wees ontein of veruil nie. Die dae en nagte waarin jy vir my ,broer en suster in bloed sweet vuur omhul het in puure liefde, in besotte lewe in voete op vaste afrika gronde. …

Lees meer “Moeder & Maat”

Gepubliseer deurJames Honiball21/08/201311/08/2016Gepubliseer inGedigteLos kommentaar op Moeder & Maat

Posts pagination

Nuwer artikels 1 2 3 4 5 … 8 Ouer artikels

Onlangse Bydraes

  • Gedigte van Deslin Fortuin
  • Kerk Straat gee nuwe lewe aan Karen Zoid se Engel
  • Ek sien jou
  • Hakkkk in
  • 3 Tips for Cable Management in Home Offices and Gaming Rooms

Gewilde onderwerpe

Aardklop Afrikaans Albert Pretorius Amanda Strydom Anglo-Boereoorlog Anna Davel Chris Chameleon Coenie de Villiers David Kramer Die Heuwels Fantasties Emo Adams Francois van Coke Frans Swart Gaerin Hauptfleisch Haydee Hollander Hennie van Greunen innibos Jacob Zuma Jak de Priester Kaapstad Karen Zoid KKNK Koos Kombuis Lefra Produksies Lizz Meiring Margit Meyer-Rödenbeck Marion Holm Marthinus Basson Nasionale Kunstefees Nelson Mandela Nicole Holm Nou praat jy Quintus van Rensburg retrogasme Saartjie Botha Sandra Prinsloo Schalk Joubert Stian Bam Suid-Afrika Suidoosterfees Valiant Swart Vryfees Vrystaat Kunstefees Wessel Pretorius Woordfees

Nuutste Opmerkings

  • Ferdi Wheeler oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Alyzzander Fourie oor Die dooies praat: Memoirs van die Boere-oorlog in die Renierversameling
  • Donkerbaai werk saam met Peach van Pletzen met nuwe enkelsnit oor Ouer maar nie wyser nie
  • Franco - Paarlberg oor “Kaal Sigarette”
  • Op Soek Na Liefde oor Aan my sy
Roekeloos.co.za, Trots aangedryf deur WordPress. Meer oor
  • Tuisblad
  • Adverteer hier