sukkel sukkel ek met asem,
my bors swaar van die angste rots daarop.
Bewustelik le ek waa-weid wakker,
in pikdonker sweet-aaklige nag,
en,
luister na die repitisie tronk
van my hart se klop,
en my asem,
my dor verlate asem.
Bewustelik le ek waa-weid wakker,
in pikdonker sweet-aaklige nag,
en,
luister na die repitisie tronk
van my hart se klop,
en my asem,
my dor verlate asem.