Ek wens dat vlerke van vrede om ons gebroke en verbrokkelende onbestaande vriendskap sal vou. Dat tyd die seer van ou: ek en jou van gedagtes sal weg was: en net ‘n glimlag oor sal bly. ‘n Smile vir net die goeie dae. Dat jy ok met my sal wees, dat jy gelukkig die ou-een-lewe, …
Outeur Argiewe:James Honiball
Ek, Jy en Afrikaans
Soes ons, daar onder platteland karroo, in duister theatre, na lig op swart-skerm staar: Bekyk ek dié Afrika-kind, onder flinder-lig se hoek af: Wie al lankal haar voetspore: Onder goue verdoemende son werd gemaak het. Aard en bloed geword het. Ek praat van ou wortels hier. Ons is diere van ‘n ander tyd af: terwyl …
Captain Planet
Ek is niks: Sonder die stories nie, niks sonder die donderstorms wat op die plaas ons eksom uitskop nie. ‘n number pusher en ‘n dronk, sonder die liefde van taal om ou kampvuure wat al jare brand. Sonder pen en ink is ek nie ‘n towernaar nie. Net Samson met kort hare. Niks sonder die …
Skryf dit op my steen
Ek is nie in julle drome nie, ek was nie in julle kerke nie, ek gaan nie in julle geskiedinis wees nie. Maar tog in jou gedagtes leser, tussen papier en ink is ek hier en nou by jou. Vind my in jou dieper soek, kom haal my uit die kroeg: van jou diepste wese …
Instede van ‘n Lotus
Dis ‘n Frangipani my Laanie: ‘n somersbries in winter, dis die warmte van jou hals, dis die sweet oor jou soepel borste, dis die golf van jou glimlag gisternag, dis die stilte op die plaas, dis die vrede vind in die geraas. Instede van ‘n Lotus. Is dit en was dit, nog altyd: ‘n Frangipani …
Ons laaste baljaar. 4/7
Oh my bra eendag when the fat lady sings: en al ons ander pelle: met die wegraaping weg is. Light daai skyf of splif, bring daai bottles van die stoor af terug. Sing ‘n song oor onse verlore land. Waar ons na die koms: doos dronk geword en finaalik onse voet spore, gelaat het in …
My Afrika
Oh Afrika, Afrika land van my bloed. Land waarin die oneindigende strome my siel ken. En die winderige bome my name roep. Hier: waar ek eendag kop sal neerlê. Hier, waar my bene die grond weer ryk sal maak. Hier en alleenlik hier het my hart sy nis gevind. Onthou jy nog wanneer ek kind …
Hipsters en No-souls
Daar, maak jy my bloos op kloofstraat, tussen die hipsters en media-nosouls, die so-called “cultural engineers”. My wange is rooi van sonskyn en die wete: dat ons meer gan bereik as net baard groei en kak ou klere dra. Mamma se geld mors by Vida Cafe is ek: lankal over. Over die psuedo-intelectualle gedrommel van …
Skat
En so is dit soo, dat die taal mooi word: wanneer ek by jou is. Deur jou oë: kry die lewe terug sy glans en blink. Sag en soet: fluister die duister in my, na die duister in jou. Raak ons: aan die uithoeke van ons nimmereindende menswees, ons vleeswees. Hier: toegevou onder kombers van …
Vandag en eendag
‘n kleine ou-seun is ek ter harte nog, terwyl ek tv prente met my kryte verkleur, vir geld se spog. Sodat ek jou hoop en waarde in my, kan omskep in tuin: waarin ons kan lag, baljaar en liefde wek. Ek kon nog nooit binne die lyne inkleur, of saam met die samelewing vibreer. Tog …
