“Richard, staan op! Dis tyd om skool toe te gaan” roep sy ma.
“Ma, ek is nie lus nie! Al die kinders is lelik met my, die onderwysers is goor; die plek is heeltemal ondraaglik!”
“Trek aan jou klere Richard! Ten slot van sake is jy die skoolhoof.”