Rough Musick

Gavin Krastin is in Grahamstad met Rough Musick, deels kuns, deels sosiale eksperiment. Hy ondersoek die sosiale dinamika onderliggend aan die argaïese rituele wat ons gebruik om mekaar te verneder. Hy kyk ook na die emosionele impak van vernedering soos dit gebruik word om mense te beheer en te manipuleer

Krastin neem die rol aan van kunstenaar uit die pre-imperialistiese kultuur van Brittanje, ‘n vreemde eksotiese karakter, in die konteks wat Krastin skep ook “primitief” en etnies-vreemd.

Rough Musick word opgevoer in die ou aantrekkamers van St Andrew’s College, waar die gehoor help die vernedering.

Nasionale Kunstefees 2013

Rough Musick
Rough Musick

(foto Cat Pennels)

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply