Cindy van Acker – Spiderman se moses

Die bekende Switserse danser en choreograaf, Cindy van Acker, volg haar vertonings by die Nasionale Kunstefees op met ‘n Suid-Afrikaanse toer.

Van Acker se eerste stop is môre, 10 Julie, by die Hiddingh-saal op die kampus van die Universiteit van Kaapstad.
Meer inligting >>

Meer oor Cindy van Acker >>

Cindy van Acker
Cindy van Acker

Lewer kommentaar

Lewer kommentaar