Die Goodman-galery, in samewerking met die Nasionale Kunstefees, het vanjaar Mikhael Subotzky na Grahamstad gebring.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Kunstefees
Risiko
Schalk Schoombie se skokkende noir riller Risiko begin vandag in Grahamstad.
Discharge
First Physical Theatre neem van vandag af Grahamstad op horings met Discharge.
Inter.Fear
Die Suid-Afrikaanse choreograaf en danser, Athena Mazarakis en die artistieke direkteur van MARABULA barcelona.berlin, Hansel Nezza, bring hierdie onthutsende koproduksie op die planke.
Moffie
Die choreograaf en danser Bailey Snyman gaan sekerlik sy reputasie as voortreflike choreograaf gestand doen op Grahamstad vanjaar.
Sex in the Suburbs
Francois Toerien se Seks in die Suburbs is vir die Nasionale Kunstefees vertaal deur Lynita Crofford.
Southern Exposure
Gegewe wat ons van die Flatfoot Dance Company weet belowe mapping nostalgia om ‘n paar diep donker roekelose draaie te maak.
Bernarda
Die La Rosa-dansgeselskap is by die Nasionale Kunstefees met Bernarda.
London Road
2011 se bekroonde stuk maak vanjaar ‘n laaste buiging in Grahamstad.
Tianjin Akrobatiese Geselskap
Sedert hul stigting in 1948, het die Tianjin Akrobatiese Geselskap ‘n groot bydrae gelewer tot die Sjinese akrobatiese kuns, en het verskeie belangrike nasionale en internasionale wedstryde gewen.
