Inter.Fear

Die Suid-Afrikaanse choreograaf en danser, Athena Mazarakis en die artistieke direkteur van MARABULA barcelona.berlin, Hansel Nezza, bring hierdie onthutsende koproduksie op die planke oor karakters wat heeltyd vrees.

Nasionale Kunstefees 2012

Met: Athena Mazarakis & Hansel Nessa

Genre: Dans
Gradering: Geen
Alec Mullins, Grahamstad
6 – 8 Julie
Tydsduur: 1 uur
Kaartjies: R45

(foto Suzy Bernstein)

Inter.Fear

Lewer kommentaar

Leave a Reply