’n Kreatiewe groep bestaande uit James Cairns, Taryn Bennett en Jenine Collocott het die klassieke Snow Goose onder hande gehad.
Sleutelwoord Argiewe:Suzy Bernstein
Twitch
Robert Fridjhon se nuwe komedie, Twitch, oor twee paartjies in ‘n voëlskuiling, begin 12 Junie by Montecasino.
Inter.Fear
Die Suid-Afrikaanse choreograaf en danser, Athena Mazarakis en die artistieke direkteur van MARABULA barcelona.berlin, Hansel Nezza, bring hierdie onthutsende koproduksie op die planke.
