2011 se bekroonde stuk maak vanjaar ‘n laaste buiging in Grahamstad. London Road word wyd en syd geloof en gehore kon nog nie genoeg daarvan kry sedert die première in 2010 nie.
Robyn Scott en Ntombi Makhutshi is terug as die ou Joodse dame en die Nigeriese vrou wat in ‘n blok woonstelle in Seepunt besef hoeveel hulle in gemeen het.
(foto Aaron Scheiner)
Met: Robyn Scott & Ntombi Makhutshi
Teks: Nicholas Spagnoletti
Regisseur: Lara Bye
Stel en kostuums: Craig Leo & Lara Bye
Beligting: Faheem Bardien
Klank: Braam du Toit
Vervaardiger: KBT Productions
Genre: Drama
Ouderdomsbeperking: OB (Taal)
Glennie-saal, Grahamstad
Datum: 28 Junie – 8 Julie
Kaartjies: R85 / R70 / R75