Nag, ma

Saterdagaand. Twee vroue. Een geweer …

‘n Ma wat haar dogter net ‘n rukkie langer by haar wil hou. ‘n Gebroke liefdesverhouding en die weerspieëling van ‘n nasie se psige.

Nag, Ma is so simplisties en meesterlik vertel en vertolk – dis ‘n hartroerende teateterbelewenis wat jou lank sal bybly.

Regie: Lara Bye
Met: Sandra Prinsloo en Antoinette Louw

Vryfees 2011

Plek: ATKV-Wynand Mouton-teater, Bloemfontein
Prys: R100
Taal: Afr. Geen o.16
Teks: Marsha Norman (vertaal deur Antoinette Louw)

Hierdie stuk sal ook by vanjaar se Nasionale Kunstefees wees as ‘night’, Mother.

Sluit aan by die Gesprek

1 Kommentaar

Lewer kommentaar

Leave a Reply