Life is too good to be true

Die teatergroep Het Geluid was vanjaar die wenner van die Amsterdam Fringe.

In Life is too good to be true ondersoek hulle die rol van waarheid in die resente popkultuur. Die fokus is op ’n jong, roekelose Amerikaanse joernalis, Stephen Young.

Die stuk ontvou as groepterapie, ’n paar pienk linte, bietjie Lady Gaga, ’n klomp vreesaanjaende honde en al die leuens wat ons onsself vertel deesdae.

Regie: Romy Roelofson
Met: Gable Roelofson

Nasionale Kunstefees 2011


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply