Addis Abeba, Ethiopië, is die tuiste van die Adugna Dance Company. Hierdie maatskappy is Ethiopië se eerste kontemporêre dansgeselskap.
Adugna het hul ontstaan te danke aan ’n projek van Royston Maldoom waarin hy 100 straatkinders van Addis Abeba gebruik het. Twee van sy eerste lede, Junaid Jemal Sendi en Adissu is nou die artistieke direkteure van Adugna.
Die skepper van Amafongkong, Mamela Nyamza, sê haar bedoeling was om die idee van samewerking te ondersoek tot in die fynste besonderhede.
Dis opwindend dat ’n projek soos hierdie waarlik die, nou al cliché, gedagte onderstreep dat mens iets ryklik uit niks kan kry.
8 – 10 Julie in Grahamstad.
(Stuur enige resensies of bydraes na bydraes by roekeloos.co.za)