Daddy Day

Daddy Day is ’n skepping van teatermaker Bert Hana in samewerking met Simoné Hogendijk, Gian van Grunsven en Dagmar van Wersch.

Daddy Day is ’n aand van skyfies waar Hana verslag doen oor sy somervakansie en sesjarige dogtertjie. Tussen die tentpenne deur wonder hy oor enkel ma’s, suikersoet kinderpartytjies en die animasiespan.

Die produksie was die wenner van die 2009 Amsterdam Jury Award.

Nasionale Kunstefees 2011

Lewer kommentaar

Leave a Reply