
Adriana Lima is ‘n Brasiliaanse fotomodel. Sy is veral bekend vir haar modelwerk met Victoria’s Secret en Maybelline.
Sy is ontdek in ‘n winkelsentrum toe sy 13 jaar oud was. Toe sy 15 was, het sy die Brasiliaanse Ford Supermodel of the World Search kompetisie gewen, en die volgende jaar, 1996 het sy tweede gekom in die Ford Supermodel of the World kompetisie.
(bron Wikipedia)
