As jy ‘n man is en ‘n geneigdheid tot voetfetisjisme het en jou bedmaat het daarby mooi, fyn voetjies en weet hoe om hulle te gebruik, kan jy jou onder die gelukkiges tel. Ek het ondervinding van ‘n dame wat my met haar voete tydens voorspel in die sewende hemel kon bring. Sodoende het sy ook vir haarself net die beste behandeling wat ek haar daarna kon gee, verseker.
Sy sou dikwels, wanneer ek haar met lippe en tong goed opgevry het, my met haar voete in die pelviese area trakteer. Dit was deels ‘n tergery en deels om my vir haar goed voor te berei. Sy kon met haar voete my lus opjaag terwyl sy my daarvan kon weerhou om te penetreer. Net wanneer ek dink ek gaan missionêr oor haar afsak en insit sou sy haar voete teen my bors sit en my stadig terugdruk. Ek bevind my dan op my knieë met haar voete wat teen my bors aandruk, haar bene reguit. Dan word eers net die een voetjie laat sak tot in by bekkenstreek. Net die tippie van haar groottoon – en wat ‘n lieflik gevormde rooinael-groottoon was dit nie – sou dan teen die sykant van die skag van my stywe penis rus. Sy sou dan met die tippie van die toon, terwyl ek die proses met ingehoue asem gadeslaan, my vool al met die skag langs oor sy volle lengte begin streel. Na drie of vier streelhale, waartydens sy my gesig gewoonlik geamuseerd sou dophou, sou sy die ander voet ook laat sak en dieselfde daarmee aan die anderkant van my vool doen. Sy sou met tye die puntjie van die toon oor die tippie van my vool stryk – en my laat snak na asem as sy die sensitiewe randjie van my voorvel aanraak. Na ‘n paar minute van die eentoon-strelings het sy gewoonlik my staaf – teen hierdie tyd kliphard en omhoog – tussen albei voete geneem. Sy kon met die grootste behendigheid die oumeneer op verskillende maniere met haar fyn voetjies en pragtig geverfde toontjies trakteer.
Haar een tegniek was om, met voetsole na mekaar wysend, my vool aan sy voorkant tussen hulle te neem en liggies te vryf. Sy het dan uiters behendig die voorvel tussen haar tone vasvat en hom teruggeskil, sodat die akker ten volle uitpeul. Die gesig hiervan het my mal gemaak en teen daardie tyd het ek gewoonlik op my arms teruggeleun om my vool beter vir haar aan te bied. Sy kon ook uiters vaardig met die oopgespreide tone van een voet my vool teen my buik vasdruk en met die groottoon van die ander die gevoelige toompie (die frenulum) aan die onderkant van my akker begin streel. Hierdie soort strelings sou dan afgewissel word met tye waarin sy my skag tussen haar voetsooltjies neem en hom oor sy volle lengte heen en weer pomp. En soms het sy hom nie tussen die voetsole geneem nie, maar tussen die holtes aan die binnewande van die voete.
Sy het die kuns verstaan om die voetjies vir ‘n ruk stil te hou as ek naby aan orgasme gekom het. Toegegee, daar was tye aan die begin van ons verhouding waarin haar voetjies met my saad gelak geraak het. Gaandeweg het sy egter my reaksies beter leer ken ek kon sy ‘n sessie volvoer sonder om my te laat kom.
Die voetsessie het gewoonlik tot ‘n einde gekom deurdat sy haar bene begin oopsprei en buig het, terwyl sy steeds my vool met haar voete gemasseer het. Dit het my dan aangemoedig om nader en nader aan haar mik te skuifel. Op ‘n stadium het sy dan haar voete weggeneem en haar bene langs my uitgestoot. Ek, dan uiters geil, my vool penorent en kloppend, het dan geweet dis die tyd. Ek sou dan, terwyl ek haar komplimenteer oor haar pragtige voetjies en haar vaardigheid met hulle, met groot genoeë in haar mik afsak. Goed deur haar gereed gemaak met mooi voete, was die wegsink in haar altyd besonder soet.
Nodeloos, om te sê, daar sou dikwels tye wees wanneer daardie dierbare voetjies net die allerbeste behandeling van my sou kry – soentjies, lekkies en suigies met oorgawe.
bydrae: Geilman