Nepata cataria
In Afrikaans is daar twee pante wat beide die naam kattekruid dra. Die een wat hier behandel word (Catnip), het medisinale gebruike en ook die katte verkies dit bo Nepeta faassenii (Catmint).
Plant kattekruid van steggies op ’n sonnige plek in grond wat goed dreineer. Dit hou van baie water.
Dit is ’n meerjarige plant wat tot 50 cm hoog word. Dit dra wit blommetjies met klein rooi kolletjies.
help catnip for healing of human eyes