Chanelle Staude (#NAF-3341) plak haar olieverf dik aan en verf met rojale hale om tipiese Oos-Kaapse landskappe te skep wat jou oë vasgryp. 2009 is die elfde agtereenvolgende keer wat Staude by die Nasionale Kunstefees in Grahamstad uitstal.
Chanelle Staude se werk is vanjaar te sien by Carinus Annex.
Nasionale Kunstefees 2009