Afstand en Verbintenis – Elizabeth Eybers in Amsterdam

In hierdie boek word vertel hoe Eybers se poësie beïnvloed word deur Suid-Afrika en Europa, Afrikaans en Nederlands.

Afstand En Verbintenis - Elizabeth Eybers in AmsterdamLesers word ingelei in die “dubbele” wêreld van Eybers deur besprekings van gedigte wat die invloed van die nuwe omgewing, van ballingskap en heimwee op haar werk toon.

Die boek bevat meer as 60 foto’s. Dit is ‘n onontbeerlike gids vir die avontuurlike leser wat geboei word deur die verwoordingsvermoe, emosies en leefwereld van Elisabeth Eybers.


Discover more from Roekeloos.co.za

Subscribe to get the latest posts sent to your email.

Lewer kommentaar

Leave a Reply