African Colours

African Colours (#NAF-3341) is ‘n uitstalling van waterverf- en olieverfskilderye deur Sonnett Olls, wat poog om die siel van die onderwerp vas te vang. Haar styl wissel van abstrak tot impressionisties. Sonette bied ook waterverf klasse aan vir volwassenes en kinders.

Nasionale Kunstefees 2009

Plek: Albany-wetenskapsmuseum

Lewer kommentaar

Leave a Reply