African Colours (#NAF-3341) is ‘n uitstalling van waterverf- en olieverfskilderye deur Sonnett Olls, wat poog om die siel van die onderwerp vas te vang.