Gewere, rose, vars grond en vere. Dis om net ’n handvol rekwisiete te lys op die stel van Christiaan Olwagen se produksie van Hedda Gabler wat binnekort by die Baxter-teater in Kaapstad op die planke gebring word.
Sleutelwoord Argiewe:Jeremeo le Cordeur
Dude! Wa’s my bakkie?
Nadat hy ontdek het dat sy bakkie gesteel is, onthou Dean September (Le Cordeur) die verskillende ervarings wat aan daardie wiele gekoppel is.
