Stuart Taylor is terug met sy kenmerkende mengsel van snaakse stories en spitsvondige grappies in Laughable.
Die wêreld was nog nooit meer lagwekkend nie (of dalk was dit nog altyd lagwekkend), maar jy kan nie ontken dat Stu beslis baie het om oor te peins nie. Alles in sy lewe is word deel van sy vertoning … van sy vrou tot sy kinders, probeer om fiks te bly in sy veertigs en tred te hou met die Joneses of (Jabulanis of Jaffers of Jouberts).
Nasionale Kunstefees
Thomas Pringle, 26 & 27 Junie