Johannes Kerkorrel. 21 jaar later. Nooit vergete. Amanda Strydom skryf ‘n brief vir en bring hulde aan haar vriend Ralph Rabie. Kom ervaar sy bekende liedjies in ’n nuwe lig; die ander kant van ’n ikoon wat ons te vroeg verloor het. Musikale regisseur en pianis Coenraad Rall en kitaarmaestro Frank Freeman skilder ‘n musieklandskap vir hierdie aangrypende produksie.

By Die Boer teater restaurant in Durbanville op Saterdag 1 Julie(20:30) en Sondagmiddag 2 Julie (14:00)

Kaartjies kos R250 en is beskikbaar by 021 979 1911 of aanlyn by www.dieboer.com

Frank Freeman, Amanda Strydom en Coenraad Rall in Hoe ons voel
Frank Freeman, Amanda Strydom en Coenraad Rall in Hoe ons voel

Lewer kommentaar

Leave a Reply