’n Groep stemkunstenaars wat voorgee om stemkunstenaars te wees in hierdie spitsvondige komedie oor die manewales agter die mikrofoon.
Terwyl hulle probeer om ’n klassieke hoorspel op te neem, bevind die rolverdeling hulle skielik in ’n verknorsing. Hulle tyd loop uit om hul borg te beïndruk. Soos die ongeluk dit wil hê loop alles verkeerd.
Dis ’n lekker stukkie afleiding terwyl jy warm onder die kombers sit en giggel.
A Play On Words is van die span verantwoordelik vir die Ovation-bekroonde Butlers van verlede jaar.
Met: Kea Brand, Keegan Williams, Jos Nel, CJ Bergh & Justin Wilkinson
Teks: Justin Wilkinson, Jos Nel & CJ Bergh
Regisseur: Justin Wilkinson
https://nationalartsfestival.co.za/show/a-play-on-words-radio-play/
Beskikbaar tot 31 Augustus 2021.
Toegang: R40
#nasionalekunstefees
