When the Dust Settles

When the Dust Settles Met behulp van materiaal en die ikonografie uit beide Islam en die Kaapse kultuur ondersoek Igshaan Adams ons baster identiteit, veral met betrekking tot ras, godsdiens en seksualiteit. Sy uitstalling, When the Dust Settles, is ’n eklektiese, multi-sensoriese ervaring, aangebied met behulp van verskeie mediums, soos beeldhouwerk en tekstiel. Dit laat …

Romeo and Juliet

Die beroemdste liefdesverhaal, die een waar hulle vir liefde sterf, Romeo en Juliet.