’n Eetkamertafel met stoele in die middel van die vertrek.
Die tafel is gedek vir vyf en in elke bord lê ’n VR-kopstuk en ’n stel oorfone.
Jy neem jou plek in, sit die kopstuk en oorfone op en onmiddellik is jy deel van ’n film.
Jy is een van vyf mense by ’n gesinsete. Ma en pa eet vleis. Ouboet se nuwe meisie is vir die eerste keer by. Kleinboet probeer die onvermydelike ramp vermy.
Met: Sophie Stougaard, Benjamin Engell, Sebastian Teschemacher, Katrine Bruun & Ole Boise
Regisseur: Johan Knattrup Jensen
Vervaardiger: Mads Damsbo
Genre: Kuns
Taal: Deens, English
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 20 minute
Kaartjies: R40
Plek: Eden Grove, Grahamstad
Datum: 28 Junie tot 8 Julie elke halfuur vanaf 10h00
Doghouse

Doghouse
Roekeloos
2
