When the Dust Settles
Met behulp van materiaal en die ikonografie uit beide Islam en die Kaapse kultuur ondersoek Igshaan Adams ons baster identiteit, veral met betrekking tot ras, godsdiens en seksualiteit.
Met behulp van materiaal en die ikonografie uit beide Islam en die Kaapse kultuur ondersoek Igshaan Adams ons baster identiteit, veral met betrekking tot ras, godsdiens en seksualiteit.
Sy uitstalling, When the Dust Settles, is ’n eklektiese, multi-sensoriese ervaring, aangebied met behulp van verskeie mediums, soos beeldhouwerk en tekstiel. Dit laat ons worstel met ons eie opinies en raak sodoende aan ons toekomstige doelwitte.
Igshaan Adams is Standard Bank se 2018 Jong Kunstenaar vir Visuele Kuns.
Genre: Kuns
Taal: nie-verbaal
Ouderdomsbeperking: 14 –
Tydsduur: 10h00 tot 18h00
Kaartjies: Gratis
Plek: Gallery in the Round, Monument, Grahamstad
Datum: 28 Junie – 8 Julie 10h00 tot 18h00
When the Dust Settles

When the Dust Settles
Roekeloos
2