Indlulamthi (hulle wat hoër is as die bome)
“Indlulamthi” is die isiXhosa woord vir kameelperd (sien die Xhosa – Afrikaans Woordeboek), maar as jy dit direk vertaal beteken dit “hulle wat hoër is as die bome”.

Standard Bank se 2018 Jong Kunstenaar vir die Uitvoerende Kunste, Chuma Sopotela, gebruik hierdie beeld om vanjaar Grahamstad se kinders te vier. Dit kyk na die kinders se plek in ons ekonomie.

Kunstenaars uit Slowenië, Kroasië en Palestina deel die verhoog met plaaslike kunstenaars en kinders van Grahamstad om hierdie stuk lewe te gee met klank, video en uitvoerende elemente.

Met: Chuma Sopotela, Ahmed Tobasi & Bongo Nikani

Regisseur: Chuma Sopotela

Tegniese regisseur en beligtingsontwerp: Borut Bučinel
Klank en video: Davor Sanvicenti
Kostuumontwerp: Shiba Sopotela
Verhoogbestuurder: Owen Manamela-Mogane
Dramaturge: Kabi Thulo
Mede-vervaardigers: Natasa Zavolovšek & Phola Motsum

Genre: Uitvoerende kuns
Taal: nie-verbaal
Ouderdomsbeperking:
Tydsduur: 2 uur
Kaartjies: R80
Plek: Buitelug, Grahamstad
Datum: 4, 5 & 6 Julie 17:00 – 19:00

Nasionale Kunstefees 2018


Indlulamthi (hulle wat hoër as die bome is)

Chuma Sopotela
Chuma Sopotela


Indlulamthi (hulle wat hoër as die bome is)


2

Lewer kommentaar

Leave a Reply