Die Australiër James Morrison kan talle instrumente bespeel.
Sleutelwoord Argiewe:Nasionale Kunstefees
Estafest
Vier van die mees indrukwekkendste en waarskynlik eksentriekste, musikante in Nederland.
Zenzi Makeba Lee & Afrika Mkhize
Jy sal vêr moet soek vir ’n meer opregte jazz stamboom as die van Zenzi Makeba Lee en Afrika Mkhize.
Terug op aanvraag: The Kiffness & Matthew Gold
Verlede jaar het hulle groovy house met ’n skeut jazz die DSG-saal volgepak …
Desmond And The Tutus by die fees
Vir ’n tydjie reeds eggo Desmond And The Tutus se kwasi-kwêla-indie-punk klanke om die planeet.
Neolektra
Neolektra ondersoek nuwe genres vir vioolmusiek.
Baroqueswing
Baroqueswing, van die Charl du Plessis Trio, maak sy debuut by vanjaar se fees in Grahamstad.
Footprints
Hierdie uitstalling dek amper 25 jaar van Andrew Tshabangu se kenmerkende swart-en-wit fotografie.
Abantu Bemendi
Abantu Bemendi is ’n uitstalling wat die 100-jarige herdenking van die SS Mendi onthou.
Sabela
Sabela is ’n kontemporêre dansproduksie uniek aan Afrika, geïnspireer deur ons name.
