Vier van die mees indrukwekkendste en waarskynlik eksentriekste, musikante in Nederland.

Hierdie bekroonde groep is welbekend met die reuse verskeidenheid wat die wêreld van musiek aanbetref. Hulle bring hierdie verskeidenheid saam met oorspronklike, energieke verwerkings na Suid-Afrikaanse gehore.

Estafest is Mete Erker, Jeroen van Vliet, Anton Goudsmit, Oene van Geel.


Genre: Jazz
Taal: English
Ouderdomsbeperking: Geen
Kaartjies: R90
Plek: DSG-saal, Grahamstad
Datum: 2 Julie 2017

Nasionale Kunstefees 2017


Estafest
Estafest

Estafest


3.5

Lewer kommentaar

Leave a Reply