Vir ’n tydjie reeds eggo Desmond And The Tutus se kwasi-kwêla-indie-punk klanke om die planeet.
Nie dat ons hulle in ’n niche gaan prop nie, hulle is meer verkleurmannetjies, speel waarvoor hulle lus is. Vanjaar was hulle lus om in Grahamstad uit te val.
Desmond And The Tutus is: Shane Durrant, Douglas Bower en Craig Durrant
Genre: Musiek
Taal: English
Ouderdomsbeperking: – Geen
Tydsduur: 50 minute
Kaartjies: R120
Plek: Guy Butler-teaer & Thomas Pringle-saal, Grahamstad
Datum: 29 & 30 Junie 2017
Desmond And The Tutus by die fees

Desmond And The Tutus by die fees
Roekeloos
3
